Description
Skrywer: Karelien Kriel
Aantal bladsye: 234 (boek) + 84 (memo)
Aantal aktiwiteite: 43
Tipe boek: HANDBOEK (invul aktiwiteitsboek) wat die hele kwartaal se CAPS werk dek
Filosofie: Thinking Tools
Uitdruk: rug-aan-rug en bind met ringbinder (1 boek) of gebruik krammasjien (maak 2 pakke)
Aktiwiteit 1: heelgetalle; vergelyk getalle; grootste en kleinste; rangskik getalle in toenemende en afnemende orde; hakies-dinkkaart; rangskik getalle; verduidelik; tabelle; veelkeuse vrae
Aktiwiteit 2: heelgetalle; faktore; priemgetalle; saamgestelde getalle; deelbaarheidsreëls; hakies-dinkkaart
Aktiwiteit 3: heelgetalle; priemfaktore; hakies-dinkkaart; brug-dinkaarte; produk; produk van priemfaktore; leer
Aktiwiteit 4-5: heelgetalle; afronding na die naaste 5, 10, 100 en 1 000; sirkel-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; hakies-dinkkaarte
Aktiwiteit 6: heelgetalle; tel vorentoe en terugwaarts; vloei-dinkkaarte; getallelyne
Aktiwiteit 7-9: heelgetalle; orde van optelling en vermenigvuldiging; boom-dinkkaarte; multi vloei-dinkkaarte; gevolgetrekkings; hakies-dinkkaarte; vloei-dinkkaarte
Aktiwiteit 10-11: heelgetalle; optelling met 6-syfer getalle; boom-dinkkaarte wat dan na kolomme lei
Aktiwiteit 12-13: heelgetalle; aftrekking met 6-syfer getalle; boom-dinkkaarte wat dan na kolomme lei
Aktiwiteit 14-15: heelgetalle; vermenigvuldiging; 4-syfer met 2-syfer getalle; multi vloei-dinkkaarte en boom-dinkkaart wat dan na kolomme lei; verduidelik stappe; vergelyk antwoorde
Aktiwiteit 16-17: heelgetalle; deling; 4-syfer met 2-syfer getalle; veelvoude; multi vloei-dinkkaarte en brug-dinkkaarte wat dan na kolomme lei (langdeling); res; verduidelik stappe; vergelyk antwoorde
Aktiwiteit 18: heelgetalle; berekeninge met 4 bewerkings; teken eie dinkkaarte
Aktiwiteit 19: heelgetalle; veelvoude; KGV; tabelle; hakies-dinkkaart
Aktiwiteit 20: heelgetalle; faktore; GGF; tabelle; hakies-dinkkaart
Aktiwiteit 21: heelgetalle; priemfaktore; hakies-dinkkaart
Aktiwiteit 22: heelgetalle; woordprobleme; verhouding; koers; brug-dinkkaarte
Aktiwiteit 23: heelgetalle; woorprobleme; finansiële Wiskunde; afslag; vloei-dinkkaart; rente; begroting; tabelle; brug-dinkkaarte
Aktiwiteit 24: Meetkunde; klassifiseer hoeke; hakies-dinkkaart; meet hoeke
Aktiwiteit 25-26: Meetkunde; konstrueer ʼn sirkel; gevolgtrekkings
Aktiwiteit 27: Meetkunde; konstrueer ʼn 60° hoek, ʼn 30° hoek, ʼn 90° hoek en ʼn 120° hoek
Aktiwiteit 28: heelgetalle; magte; boom-dinkkaarte; uitgebreide notasie; eksponensiële notasie; definieer terme in hakies-dinkkaart
Aktiwiteit 29: heelgetalle; vierkantsgetalle en derdemagsgetalle; boom-dinkkaarte; hakies-dinkkaart
Aktiwiteit 30: heelgetalle; vierkantswortels en derdemagswortels; boom-dinkkaarte; hakies-dinkkaart
Aktiwiteit 31: heelgetalle; vaslegging; vierkantsgetalle en derdemagsgetalle; Vierkantswortels en derdemagswortels; boom-dinkkaarte
Aktiwiteit 32-33: heelgetalle; bewerkings met magte; boom-dinkkaart; brug-dinkkaarte
Aktiwiteit 34: heelgetalle; woorprobleme; magte; tabelle
Aktiwiteit 35: Meetkunde; driehoeke; klassifiseer volgens sye en hoeke; hakies-dinkkaarte
Aktiwiteit 36-37: Meetkunde; teken, meet en klassifiseer vierhoeke; reghoek; vierkant; trapesium; parallelogram; rombus; vlieër; hakies-dinkkaart; eienskappe
Aktiwiteit 38: Meetkunde; dele van sirkel; hakies-dinkkaart
Aktiwiteit 39: Meetkunde; gelykvormigheid en kongruensie; hakies-dinkkaart
Aktiwiteit 40: Meetkunde; paralelle lyne; konstrueer
Aktiwiteit 41: Meetkunde; loodregte lyne; konstrueer; hakies-dinkkaart
Aktiwiteit 42: oefen nog lang vermenigvuldiging
Aktiwiteit 43: oefen nog lang deling