The aim of the One-Stop-Edu-Shop is to provide quality resources to South African parents, teacher and learners. We can only plant the seed and hope to see trees grow.
Baie dankie vir One-Stop-Edu-Shop. Ons skool is `n LSEN skool, (Learners with Special Educational Needs). Ons moes twee jaar terug besluit om in die Wiskunde Departement n kopskuif te maak. Ons het opleiding in Thinking Tools gehad en Karelien van One Stop Edu Shop genader. Baie dankie. Die aktiwiteitsboeke werk ongelooflik goed en leerders geniet Wiskunde. Ons doel is om vrees uit Wiskunde te haal. Met One Stop Edu Shop is ons besig om dit te bereik. Baie dankie.