Gr.2 Leer Lees Afrikaans met TT [PDF]

R10.00

Sold By : One Stop Edu Shop Category:

Description

HIERDIE IS DIESELFDE PRODUK AS DIE EEN IN DIE ANDER GRADE. MOET ASSEBLIEF NIE MEER AS EEN IN JOU MANDJIE SIT NIE.

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal boeke: 3

Aantal bladsye: Boek 1 (9), Boek 2 (23) en Boek 3 (18)

Alhoewel ek dit vir Gr.1 en 2 leerders aanbeveel om hulle makliker te laat begin lees, kan hierdie boeke ook vir enige ander graad leerders gebruik word, waar die kinders nog baie hakkerig lees, spel en nie weet hoe om woorde uit te spreek nie.

Boek 1 begin met 1-klank klinkers (a, e, i, o en u) en meestal 3-letter woorde.

Boek 2 werk met dubbelklanke (aa, ee, oo en uu), tweeklanke (eu, ui, ei, ens.) en drieklanke (aai, ooi, ens.)

Hierdie boeke kan nie alleen gedoen word nie, en moet gedoen word wanneer daar genoeg tyd vir julle is dat die volwassene en die kind saam kan sit.