Sale!

Gr.12 WG Lenteboek 2016 [PDF]

Original price was: R50.00.Current price is: R40.00.

Sold By : One Stop Edu Shop Category:

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 130

Notas, voorbeelde, eksamentipe vrae en volledige memorandum

Hierdie boek is ‘n eksamenbron vir leerders. Dis kan ook as hersieningshulpmiddel vir die onderwyser dien.

‘n Blitskursus van notas (slegs notas van sekere onderwerpe) en oefeningboek vir Gr.12 leerders om vir die September en November eksamens te leer.

Jy sal die volgende in hierdie boek vind:

  1. Eksamen Studielys met al die KAPV (CAPS) onderwerpe
  2. Wisk Gel Formuleblad (watter formules word gegee en watter moet jy leer)
  3. Herleidingsblad
    4. Deel A: Basiese Vaardighede en Herleidings
  • Notas: Nommerformate, afronding van baie groot getalle, afronding van mense, ens.
  • Notas: Direkte eweredigheid en omgekeerde eweredigheid
  • Notas: Persentasies – 7 tipes (die volledige notas en breinkaart)
  • Notas: Verhouding Breinkaart
  • Notas: Herleiding van tyd en korrekte tydnotasie
  • Eksamenvrae en memo: Basiese vaardighede onderwerpe
  1. Deel B: Tariefstelsels
  • Notas: Watertariewe met glyskale
  • Eksamenvrae en memo: Watertariewe en elektrisiteitstariewe
  1. Deel C: Gelykbreek-analise en Klein Besigheid
  • Notas: Patrone en verwantskappe – 4 verskillende tipes (formule, tabel en grafiek) – die volledige notas
  • Eksamenvrae en memo: Gelykbreek-analise met 3 lyne (formules, tabelle, grafieke en interpreteerasie) – DRIE vrae met verskillende kontekste
  • Eksamenvrae en memo: Klein besigheid (Begroting; Inkomste-en-uitgawe staat; kosprys, verkoopprys en wins)
  1. Deel D: Data Hantering
  • Notas: Tipes data (numeriese, kategoriese, diskrete en kontinue getalle)
  • Notas: Gemiddeld, mediaan, modus en watter een beste is
  • Notas: Vergelykingtipe vrae  waarby gemiddeld betrokke is
  • Notas: Hoe om ‘n waarde vanaf ‘n grafiek te skat as daar nie duidelike lyne is nie
  • Eksamenvrae en memo: Gestapelde staafgrafiek; datatabelle; vergelyings: gemiddeld; kwartiele (interpreteer houer-en-punt stipping)
  1. Deel E: Finansies – Belasting
  • Notas: BTW (volledige notas: 4 berekeninge)
  • Notas: Persoonlike Inkomstebelasting notas;  vrae en antwoorde [vernuwe]
  • Notas: Voorbeeld van persoonlike inkomstebelastingvraag wat stap-vir-stap beantwoord is

IRP5 vorm

  • Eksamenvrae en memo: BTW en persoonlike inkomstebelasting (3 vrae met veskillende omstandighede)
  1. Deel F: Skale, kaarte, tabelle en modelle (optimale verpakking)
  • Notas: Breinkaart en voorbeeld van bedryfskoste van voertuie
  • Notas: Skaal breinkaart; nommerskale en grafiese skale
  • Notas: Bouwerk
  • Notas: Optimale verpakking (om die meeste voorwerpe as moontlik in ‘n groter spasie in die werklikheid in te pas)
  • Eksamenvrae en memo: Bedryfskoste van voertuie; vloerplan met skaal vrae; optimale verpakking (2 verskillende tipes)
  1. Deel G: Finansies – Lenings en Beleggings
  • Notas: Lenings, annuïteite en Stokvel
  • Notas: Enkelvoudige rente en saamgestelde rente (belegging en depresiasie)
  • Eksamenvrae en memo: Rentevrae en beleggings met sigblad tipe vrae
  1.      Deel H: 2- en 3-dimensionele vorms
  • Notas: Alle formules vir omtrek, oppervlakte, buite oppervlakte en volume
  • Notas: Voorbeeld van buite oppervlakte – moeiliker tipe vraag
  • Eksamenvrae en memo: Moeiliker tipe buite oppervlakte (2 verskillende tipes); moeiliker omtrek en oppervlakte vrae
  1. Deel I: Finansies – Buitelandse valuta
  • Notas en voorbeelde vir elke situasie: Buitelandse valuta – koop en verkoop, kommissiefooie uitgesluit en ingesluit
  • Breinkaart: Buitelandse valuta – koop en verkoop
  • Eksamenvrae en memo: Koop en verkoop van buitelandse valuta
  1. Deel J: Waarskynlikheid
  • Notas: Waarskynlikheid – Lotery
  • Notas: Formule
  • Notas: Waarskynlikheid dat meer as een gebeutenis kan voorkom, insluidende die boomdiagram en tweerigting-tabel
  • Eksamenvrae en memo: Lotery; algemene waarskynlikheid (voorspellings); boomdiagram en tweerigting-tabel