Description
Skrywer: Karelien Kriel
Aantal bladsye: 8
Aantal vrae: 23
Totale punte: 111
Tyd benodig: 3 ure
Hierdie oefening kan vir huiswerk gegee word of in die leerders se eie gedoen word. Nuttige oefening om Kwartaal 1 se onderwerpe vas te lĂȘ.
Onderwerpe behandel:
- Afronding
- Volgorde van bewerkings
- Eweredigheid
- Persentasie
- Verhouding
- Koers
- Tariewe
- Gelykbreek Analise
- Begrotings
- Inkomste-en-uitgawe State
Volledige memorandum ingelsuit.