Description
Skrywer: Karelien Kriel
Aantal bladsye: 138 (boek) + 66 (memo)
Aantal aktiwiteite: 25
Aktiwiteit 1: Tel vorentoe en terugwaarts in heelgetalle; sê die reël; vul die ontbrekende getalle op die getallelyne in; groter as; kleiner as; gelyk aan; toenemende orde; afnemende orde
Aktiwiteit 2: inleiding tot heelgetalle; getallelyn; optel en aftrek; veelkeuse vrae; prente; uitdrukkings en vergelykings; regs en links; optel en aftrek
92 93 94 95 96
Aktiwiteit 3: termometer; heelgetalle; inleiding tot negatiewe getalle; kouer onder 0 grade word dit negatiewe temperature; voltooi getalpatroon; aftrekking; reëls
Aktiwiteit 4: negatiewe getalle; optelling; reëls; termometer
Aktiwiteit 5: negatiewe getalle; optelling en aftrekking; termometer; opsomming van reëls; hakies-dinkkaart
Aktiwiteit 6: negatiewe getalle; optelling en aftrekking; termometer; gemengde aktiwiteit; 50 somme
Aktiwiteit 7-8: Meetkundige patrone; getalpatrone; insetwaardes; uitsetwaardes; reëls; koeffisiënt; vergelykings; sien patrone; maak afleidings; toenemende en afnemende patrone; vloei-dinkkaarte; werk vorentoe en terugwaarts; opsomming in hakies-dinkkaart
Aktiwiteit 9: hakies-dinkkaart; veranderlike; koëffisiënt; gelyksoortige terme; ongelyksoortige terme; term wat nie pas nie
Aktiwiteit 10: herken veranderlikes en konstantes in uitdrukkings en vergelykings; weegskaal; vrae; prente
Aktiwiteit 11: vergelykings; weegskaal; prente; vind die waarde van die veranderlike; inspeksie; teenoorgestelde bewerkings
Aktiwiteit 12: vergelykings; vind die waarde van die veranderlike; inspeksie; vergelykings bevat al vier bewerkings; verduidelik wat jy gedoen het om die antwoord in te vind
Aktiwiteit 13: vergelykings; hakies-dinkkaart; vind die waarde van die veranderlike; toets jou antwoord; substitusie; veranderlike ‘n element van reële getalle (oneindige oplossings); veranderlike is 0
Aktiwiteit 14: vergelykings; veranderlike is 0; veranderlike ongedefinieerd; som vier oplossings van veranderlike in hakies-dinkkaart op; een waarde; geen waarde (ongedefinieerd); alle waardes (element van reële getalle) en 0
Aktiwiteit 15-18: vergelykings; koeffisiënt voor veranderlike en 3 terme in vergelyking; twee stappe om vergelyking op te los; stap-vir-stap oplossing van veranderlikes met prente; optelling en aftrekking
Aktiwiteit 19-20: datahantering; vraelys; populasie; steekproef; regverdig; hakies-dinkkaart; hipotese; bewys hipotese
Aktiwiteit 21: datahantering; frekwensietabelle; vrae; blaar-en-stingel tabelle’ toenemende orde; mediaan; modus; gemiddeld; omvang
Aktiwiteit 22: datahantering; grafieke; horisontaal; vertikaal; skale op asse; koördinate
Aktiwiteit 23: datahantering; grafieke; frekwensietabel; groep data; histogram; alleen waarde data; kolomgrafiek; dubbel-borrel-dinkkaart; verskille en ooreenkomste tussen histogramme en kolomgrafieke
Aktiwiteit 24: datahantering; teken eie grafieke; histogram; kolomgrafiek; sirkel-diagram
Aktiwiteit 25: datahantering; interpretasie van data; histogram; kolomgrafiek; sirkel-diagram
![Gr.7 K4 Super Wisk Akt Boek met TT 2021 [PDF]](https://one-stop-edu-shop.com/wp-content/uploads/2021/12/G7-K4-WAB-PIC.png)
![Gr.7 T3 Super Math Act Book with TT 2022 [PDF]](https://one-stop-edu-shop.com/wp-content/uploads/2021/12/G7-T3-MAB-PIC-300x300.png)
![Gr.7 K3 Super Wisk Akt Boek met TT 2022 [PDF]](https://one-stop-edu-shop.com/wp-content/uploads/2021/12/G7-K3-WAB-PIC-300x300.png)
![Gr.7 T2 Super Math Act Book with TT 2022 [PDF]](https://one-stop-edu-shop.com/wp-content/uploads/2021/12/G7-T2-MAB-PIC-300x300.png)
![Gr.7 T1 Super Math Act Book with TT 2022 [PDF]](https://one-stop-edu-shop.com/wp-content/uploads/2021/12/G7-T1-MAB-PIC-300x300.png)
![Gr.7 K1 Super Wisk Akt Boek met TT 2022 [PDF]](https://one-stop-edu-shop.com/wp-content/uploads/2021/12/G7-K1-WAB-PIC-300x300.png)
![Gr.7 T4 Super Math Act Book with TT 2021 [PDF]](https://one-stop-edu-shop.com/wp-content/uploads/2021/12/G7-T4-MAB-PIC-300x300.png)