Gr.4 K2 Ondersoek: Ruimte en Vorms [PDF]

R5.00

Sold By : One Stop Edu Shop Category:

Description

Skrywer: Heleen Meintjies

Aantal bladsye: 4 (ondersoek) + 2 (memo)

Totaal: 35 punte

Afdeling A: 2D-vorms

Vraag 1: Tel vorms (sirkels, driehoeke, vierkante en reghoeke)

Vraag 2: Sykante en hoeke (parallelogram, ruit, seshoek, vyfhoek, trapezium)

Vraag 3: Vierkante

Afdeling B: 3D-voorwerpe

Vraag 1: Identifiseer 3d-voorwerpe (keël, kubus, silinde, sfeer, aghoek, driehoekige basis prisma, vierkantige basis piramiede, reghoekige prisma, aghoekige basis prisma)

Vraag 2: Identifiseer 3d-voorwerp (piramiede)

Vraag 3: Vorm van vlakke

Vraag 4: Aantal geboë en plat vlakke (silinder, keel, kubus)