Gr.4 K1 Getalpatrone Ass [PDF]

R0.00

Sold By : One Stop Edu Shop Category:

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Totaal: 30 punte

Aantal bladsye: 4 (invul vraestel) + 1 (memo)

Vraag 1 – 3: Patroon groter (+8) en wat het jy elke keer gedoen om by die volgende getal uit te kom; voltooi patroon

Vraag 4 – 6: Patroon kleiner (–25) en wat het jy elke keer gedoen om by die volgende getal uit te kom; voltooi patroon

Vraag 7 (a) – (e): Getalpatroon op getallelyn; +10 en +40; vrae en voltooi

Vraag 8 – 12: Getalpatrone; -15; vierkantsgetalle; halveer; + een meer; +25; wat het jy elke keer gedoen om by die volgende getal uit te kom; voltooi patroon