Description
Skrywer: Karelien Kriel
Aantal bladsye: 18 (ass) + 5 (memo)
Totaal: 75 punte
Voorblad met leerder se inligting
Leƫ punteblok
Getalle en Bewerkings
- getalsimbool (maks 999)
- getalnaam (maks 999)
- plekwaarde: breek op (maks 999)
- meer en minder
- veelvoude (maks 12)
- vergelyk en rangskik getalle (maks 999)
- getalkombinasies van 30
- ordinale getalle (maks 31)
- rond af tot naaste 10
- optelling, aftrekking, verdubbel, halveer en verdeling (maks 999)
- verdeling met ān breuk
- breuk van ān heelgetal
- kwarte en 1 hele
- geld
Patrone
- voltooi Meetkundige patroon
Ruimte en Vorms
- herken oorsig van alledaagse voorwerp en benoem voorwerp
- teken sirkel, driehoek, vierkant en reghoek
- voorwerpe; benoem; aantal vlakke; vorms van vlakke; kubus; reghoekige prisma; piramiede; silinder
- simmetrie: teken ander helfte
Meting
- dae van die week
- maande van die jaar
- tyd op horlosie in woorde en digitaal; teken wysers in
- herleiding: dae en weke; maande en weke
- tydsduur in minute
- Massa: lees massa van digitale skaal af
- Volume: lees volume van houer af
- Oppervlakte: tel die aantal blokke (teƫls)
Datahantering
- tel aantal diere; maak telmerkies; voltooi tabel
- beantwoord vrae oor data