Gr.5 K3 Super Wisk Akt Boek met TT 2020 [PDF]

R30.00

Sold By : One Stop Edu Shop Category:

Description

Die nuwe 2020 weergawe van hierdie boek behoort voor die einde van die 2de kwartaal in 2020 beskikbaar te wees. Indien jy die boek in 2019 gekoop het, epos, WhatsApp of SMS asb ‘n foto van jou uitgedrukte boek of bestelling of fwd goedgekeurde bestelling e-pos na 1stopmaths@gmail.com of 0845674500 en ek epos dit vir jou. Sluit asb jou naam, van en epos adres in. Dankie

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 158 (Akt) + 68 (Memo)

Aktiwiteit 1: ekwivalente breuke; brug dinkkaarte; vrae

Aktiwiteit 2: ekwivalente breuke; brug dinkkaarte; KGV; vergelyk breuke; hakies dinkkaart

Aktiwiteit 3-4: Tel vorentoe en terug in breuke; vereenvoudig; boom dinkkaarte; vrae; noemers van 1 tot 12

Aktiwiteit 5: tel vorentoe en terugwaarts in twaalfdes; sirkel dinkkaarte; tel in 7des, 8stes en 11des

Aktiwiteit 6: veelvoude; vrae; herlei onegte breuk na gemengde getal; vloei dinkkaarte

Aktiwiteit 7: prente; vrae; herlei gemengde getal na onegte breuk; vloei dinkkaarte

Aktiwiteit 8: optelling van breuke; vloei dinkkaarte; boom dinkkaarte; vrae

Aktiwiteit 9: aftrekking van breuke; vloei dinkkaarte; boom dinkkaarte; vrae

Aktiwiteit 10: optelling van breuke; woordprobleem; koek

Aktiwiteit 11: massa; herlei tussen kg en g; vloei dinkkaarte; brug dinkkaarte; verduidelik

Aktiwiteit 12: massa; skale; boom dinkkaarte

Aktiwiteit 13-14: rond af na naaste 5, 10, 100 en 1 000; vrae boom dinkkaarte

Aktiwiteit 15: massa; woordprobleme

Aktiwiteit 16: plekwaarde en getalwaarde van 6-syfer getalle; boom dinkkaarte; tabelle

Aktiwiteit 17: vergelyk getalle; grootste; kleinste; rangskik; toenemende orde; afnemende orde

Aktiwiteit 18: optelling van 5-syfer getalle; vloei dinkkaarte; boom dinkkaarte

Aktiwiteit 19: optelling van 5-syfer getalle met kompensering; boom dinkkaarte; verduidelik

Aktiwiteit 20-24: optelling van 5-syfer getalle; boom dinkkaarte; kolomme; verduidelik

Aktiwiteit 25: aftrekking van 5-syfer getalle; vloei dinkkaarte; boom dinkkaarte

Aktiwiteit 26: aftrekking van 5-syfer getalle met kompensering; boom dinkkaarte; verduidelik

Aktiwiteit 27-31: aftrekking van 5-syfer getalle; boom dinkkaarte; kolomme; verduidelik

Aktiwiteit 32: verskillende aansigte van alledaagse voorwerpe

Aktiwiteit 33: name en eienskappe van 2D-vorms; hakies dinkkaarte

Aktiwiteit 34: vergelyk vierkante en reghoeke; dubbel borrel dinkkaart

Aktiwiteit 35: meet hoeke in driehoeke; hakies dinkkaart

Aktiwiteit 36: transformasie; rotasie; refleksie; translasie; vrae; knip vorms uit, volg instruksies en plak; som op in hakies dinkkaart

Aktiwiteit 37: temperatuur; skale; boom dinkkaarte; rangskik temperatuur in toenemende orde; hakies dinkkaarte; vrae

Aktiwiteit 38: datahantering; piktogram; soorte elektrisiteit het wat mense van verskillende sosiale stande gebruik; vrae; kolomgrafiek; probleme wat mense wat toilette deel, ondervind; vrae

Aktiwiteit 39-40: verdubbel en halveer; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 41-42: getalpatrone; boom dinkkaarte; vrae; beskryf die reël in woorde; reëls en omgekeerde reëls in vloei dinkkaarte; skryf getalsinne van reëls en omgekeerde reëls; vind insetwaarde; vind uitsetwaarde

Aktiwiteit 43: veelvoude en faktore; boom dinkkaarte; hakies dinkkaart

Aktiwiteit 44-46: vermenigvuldiging van 3-syfer met 2-syfer getalle; multi vloei dinkkaarte; vloei dinkkaarte; verduidelik

Aktiwiteit 47: verhouding; vrae; boom dinkkaarte

Aktiwiteit 48: woordprobleme; alle bewerkings; eie dinkkaarte; werk vorentoe en terugwaarts; transformasie