Description
Skrywer: Karelien Kriel
Aantal bladsye: 228 (boek) + 92 (memo)
Aantal aktiwiteite: 43
Tipe boek: HANDBOEK (invul aktiwiteitsboek) wat die hele kwartaal se CAPS werk dek
Filosofie: Thinking Tools
Uitdruk: rug-aan-rug en bind met ringbinder (1 boek) of gebruik krammasjien (maak 2 pakke)
Aktiwiteit 1: heelgetalle; veelvoude; hakies-dinkkaarte; definisies; ewe en onewe getalle; patrone in veelvoude; vermenigvuldiging tegnieke
Aktiwiteit 2-3: heelgetalle; veelvoude; vermenigvuldiging en deling; vloei-dinkkaarte en brug-dinkkaarte
Aktiwiteit 4-5: tel vorentoe en terugwaarts in 1e, 2s, 3e, 4e,5e, 6e, 7s, 8s, 9s, 10, 12s, 15s, 20s; 25s; 50s, 100e, 150s, 200e, 250s, 300e, 400e, 500e, 900e en 1 000e; boom-dinkkaarte
Aktiwiteit 6: plekwaarde; getalwaarde; 5-syfer getalle; uitgebreide notasie; brug-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; tabelle
Aktiwiteit 7: vergelyk 5-syfer getalle; kleinste; grootste; kleiner as; groter as; gelyk aan; boom-dinkkaart; sirkel-dinkkaarte
Aktiwiteit 8: rangskik 5-syfer getalle; hakies-dinkkaarte; toenemende orde; afnemende orde
Aktiwiteit 9: heelgetalle; afronding; reëls; hakies-dinkkaart; rond 5-syfer getalle af na die naaste 1 000, 100, 10 en 5; boom-dinkkaarte
Aktiwiteit 10: getalkombinasies van 10; sirkel-dinkkaart; eienskappe van bewerkings met getalle en inverses; opbreek van getalle by optelling en aftrekking
Aktiwiteit 11-15: heelgetalle; optelling; 5-syfer getalle; boom-dinkkaarte; brug-dinkkaarte
Aktiwiteit 16: getalpatrone; getallemure
Aktiwiteit 17-21: heelgetalle; aftrekking; 5-syfer getalle; boom-dinkkaarte; brug-dinkkaarte
Aktiwiteit 22: Meetkundige patrone; vermeerder; verminder; teken
Aktiwiteit 23-25: patrone en funksies; insetwaarde; uitsetwaarde; reël; getalsin; omgekeerde bewerkings; werk vorentoe; werk terugwaarts; vloei-dinkkaarte; multi vloei-dinkkaarte; tabelle; hakies-dinkkaarte; orde van bewerkings; assosiatiewe wet vir optelling en vermenigvuldiging
Aktiwiteit 26-29: heelgetalle; vermenigvuldig 2-syfer getalle met 2-syfer getalle; multi vloei-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; brug-dinkkaarte
Aktiwiteit 30: meting – tyd; waar lang en kort wysers staan; lees tyd van analoog horlosies af
Aktiwiteit 31: meting – tyd; teken die wysers op die horlosies in
Aktiwiteit 32: meting – tyd; kalender; vrae oor dae, weke, maande en jare
Aktiwiteit 33-38: deelbaarheidsreëls; hakies-dinkkaart; heelgetalle; deel 3-syfer getalle deur 1-syfer getalle; veelvoude in tabelle; breek getalle op; multi vloei-dinkkaarte; brug-dinkkaarte; hoofrekene
Aktiwiteit 37: meting – tyd; aantal dae in maand; hakies-dinkkaarte; vuiste; herlei sekondes, minute, ure, dae, weke, maande, jare, dekades; optelling en aftrekking van minute
Aktiwiteit 38: meting – tyd; tydsverloop in sekondes, minute en ure
Aktiwiteit 39: datahantering; frekwensietabelle; kolomgrafieke; interpretasie
Aktiwiteit 40: 2D-vorms; reëlmatig of onreëlmatig; reguit en / of ronde sye; meet die lengtes van die vierhoeke se sye; meet hoeke van die driehoeke; hakies-dinkkaart
Aktiwiteit 41: meting – volume; vrae oor inhoud in maatbekers in liters; rangskik; meer as en minder as; teelepels, eetlepels en koppies; vergelyk volumes; herlei ml na L en L na ml; hoeveel pas in groter hoeveelheid in
Aktiwiteit 42: getalpatrone; getallemure
Aktiwiteit 43: getalpatrone; tabelle