Description
Skrywer: Karelien Kriel
Aantal bladsye: 200 (boek) + 108 (memo)
Aantal aktiwiteite: 43
Tipe boek: HANDBOEK (invul aktiwiteitsboek) wat die hele kwartaal se CAPS werk dek
Filosofie: Thinking Tools
Uitdruk: rug-aan-rug en bind met ringbinder (1 boek) of gebruik krammasjien (maak 2 pakke)
Aktiwiteit 1: heelgetalle; tel aktiwiteite met prente
Aktiwiteit 2: heelgetalle; tel in 1e; R1 muntstukke; vloei-dinkkaarte; multi vloei-dinkkaart; sirkel-dinkkaart
Aktiwiteit 3: heelgetalle; tel in 10e; geld; vloei-dinkkaarte; getallemure
Aktiwiteit 4: heelgetalle; tel in 10e; multi vloei-dinkkaart; sirkel-dinkkaart; getalleblokke
Aktiwiteit 5: heelgetalle; tel in 5e; vingers; geld; vloei-dinkkaarte; sirkel-dinkkaart; getalleblok
Aktiwiteit 6: heelgetalle; ewe en onewe getalle; hakies-dinkkaart; tel in 2s; geld; sirkel-dinkkaart; vloei-dinkkaart; getalleblokke
Aktiwiteit 7: heelgetalle; prente; getalleblok; sirkel-dinkkaart; trek ‘n lyn na die regte antwoord (prente); multi vloei-dinkkaart
Aktiwiteit 8: heelgetalle; tel in drieë; prente; sirkel-dinkkaart; multi vloei-dinkkaarte; getallemure
Aktiwiteit 9: heelgetalle; tel in 1e, 2s, 3e, 4e, 5e en 10e; wurms (vloei-dinkkaarte); getallemure
Aktiwiteit 10: heelgetalle; getalname; minder as; meer as; getallemure
Aktiwiteit 11: heelgetalle; getalsimbole; brug-dinkkaarte
Aktiwiteit 12: heelgetalle; plekwaardes; getalwaardes; boom-dinkkaarte; getallemure
Aktiwiteit 13: heelgetalle; ranggetalle; sirkel-dinkkaart (horlosie); hakies-dinkkaart
Aktiwiteit 14: heelgetalle; tel in 1e; 2s; 3e; 4e; 5e en 10e; getallelyne; groter as; kleiner as; getalle in die middel; mmer as; minder as
Aktiwiteit 15: heelgetalle; vergelyk getalle; boom-dinkkaart; kleiner as; groter as; sirkel-dinkkaarte
Aktiwiteit 16: heelgetalle; meer as; minder as; kleinste; grootste; eerste; laaste; na; voor; toenemende orde; afnemende orde; kortste
Aktiwiteit 17: heelgetalle; meer as; minder as; getallemure
Aktiwiteit 18: heelgetalle; skryf die getalle in toenemende orde; hakies-dinkkaart
Aktiwiteit 19: heelgetalle; tel in boom-dinkkaarte en tabelle; getalpatrone;
Aktiwiteit 20: heelgetalle; getalkombinasies van 1, 2, 3, 4, 5, 10, 15 en 20; boom-dinkkaarte; sirkel-dinkkaarte; getallemure
Aktiwiteit 21: heelgetalle; tel in drieë en viere; sirkel-dinkkaarte; brug-dinkkaarte; getalleblokke
Aktiwiteit 22: heelgetalle; verdubbel; brug-dinkkaarte
Aktiwiteit 23: heelgetalle; halveer; brug-dinkkaarte
Aktiwiteit 24-26: heelgetalle; optelling van 2-syfer getalle; vloei-dinkkaarte; brug-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; teekoppie metode (hakies-dinkkaart)
Aktiwiteit 27: getallemure
Aktiwiteit 28-30: heelgetalle; aftrekking van 2-syfer getalle; vloei-dinkkaarte; brug-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; teekoppie metode (hakies-dinkkaart)
Aktiwiteit 31-34: heelgetalle; woordprobleme; optelling en aftrekking; vloei-dinkkaarte; stappe; brug-dinkkaarte
Aktiwiteit 35-36: heelgetalle; herhaalde optelling; vermenigvuldiging; boom-dinkkaarte; getalparone in tabelle; getallemure
Aktiwiteit 37: heelgetalle; herhaalde optelling; vermenigvuldiging; woordprobleme; teken
Aktiwiteit 38-39: heelgetalle;groepering en verdeling; woordprobleme; stap-vir-stap; teken; boom-dinkkaarte; hakies-dinkkaarte
Aktiwiteit 40-43: breuke; verdeel; kleur in; benoem; boom-dinkkaart; dele wat saam heles gee; omkring aantal diere (breuk van ‘n heelgetal