Gr.10 WG Basiese Vaardighede Boek[PDF]

R30.00

Sold By : One Stop Edu Shop Category:

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 73

Notas, stap-vir-stap voorbeelde en oefeninge

Aantal oefeninge: 25

Aantal assesserings: 5

Memorandum: geen

Hierdie boek sal leerders vir die grootste deel van kwartaal 1 besig hou.

Alle onderwerpe bevat gedetaileerde notas, voorbeelde in strategiebokse (wys vir leerder hoe om dit stap-vir-stap te doen) en oefeninge.

Getalformate en konvensies [1 oefening]

Berekeninge met heelgetalle (lang optelling, lang aftrekking, lang vermenigvuldiging en lang deling) [1 oefening]

vermenigvuldiging en deling met veelvoude van 10) [1 oefening]

Eksponente en wortels [1 oefening]

Orde van bewerkings  en die effek van hakies [2 oefeninge]

Skatting en foute [1 oefening]

Herlei breuke [1 oefening]

Bewerkings met breuke [1 oefening]

Afronding [3 oefeninge]

Direkte en indirekte eweredigheid [3 oefeninge]

Persentasies (Breinkaart + 5 tipe persentasieberekeninge) [4 oefeninge]

Verhouding + breinkaart [3 oefeninge]

Koers [2 oefeninge]

Toetse [5] – kan as informele klastoetse gebruik word (tel nie vir jaarpunt nie)