Description
HIERDIE IS DIESELFDE PRODUK AS DIE EEN IN DIE ANDER GRADE. MOET ASSEBLIEF NIE MEER AS EEN IN JOU MANDJIE SIT NIE.
Skrywer: Karelien Kriel
Aantal bladsye: 6
Notas en voorbeelde
- Hoekom rond ons af?
- Tekens
- Algemene afrondingreƫls
* tot 2 desimale plekke
* tot enige aantal desimale plekke
* tot die naaste heelgetal
* wanneer daar ān 9 betrokke is (2 stap-vir-stap voorbeelde)
- Mag van 10 afrondingreƫls
* tot die naaste 10
* tot die naaste 1Ā 000
* tot die naaste āenige mag van 10ā
- Afronding van baie groot getalle
- Geld afrondingreƫls
* tot die naaste Rand
* tot die naaste 50c
* tot die naaste 5c
* tot die naaste sent
- Afrondingreƫls vir mense, diere en ander heel voorwerpe
- Afrondingreƫls vir boumateriaal
- Afrondingreƫls vir tyd
- Afrondingreƫls vir medisyne
- Kriel se Goue Afrondingsreƫl