Description
THIS PRODUCT IS THE SAME ONE IN GRADE RR, GRADE R AND GRADE 1, SO PLEASE DON’T PURCHASE IT MORE THAN ONCE. THANKS
Skrywer: Karelien Kriel
Aantal bladsye: 41
Aantal aktiwiteite: 60
Getal omvang: 1-10
- Hierdie aktiwiteite is saam gestel om ʼn kind te help om verskillende tipe lyne na te trek, dan getalsimbole na te trek en om ook ʼn idee te kry van hoe groot ʼn sekere getal is
- Hoe hou ek my kryt vas?
- Vir elk van die volgende getalle, 1 tot 10, word die volgende aktiwiteite gedoen:
(1) Trek die lyne van die prentjies en getalsimbole na
(2) Kleur nog vorms wat dieselfde lyk, in
(3) Teken die lyn binne-in die getalsimbool
(4) identifiseer die hoeveelheid voorwerpe
(5) Trek getalsimbool na
(6) Verbind die prentjies wat pas