Description
Skrywer: Karelien Kriel
Aantal bladsye: 31
Aantal aktiwiteite: 25
Verduideliking van hoe werk saam met konkrete voorwerpe gedoen moet word
Aktiwiteit 1: Veelvoude van 1
Aktiwiteit 2: Ewe en onewe getalle
Aktiwiteit 3: Kleur elke tweede getal op Willie wurm se lyf in.
Aktiwiteit 4: Kleur elke tweede getal in die getalleblok in.
Aktiwiteit 5: Tel R2-muntstukke op
Aktiwiteit 6: Ontdek getal vs. syfer
Aktiwiteit 7: Veelvoude van 2 in woorde
Aktiwiteit 8: Veelvoude van 2 in tabel. Let patroon op.
Aktiwiteit 9: Veelvoude van 2. Pas die probleem by die regte antwoord (prente)
Aktiwiteit 10: Veelvoude van 2. Trek ʼn sirkel om die korrekte getal in elke ry.
Aktiwiteit 11: Veelvoude van 2. Vorentoe en terugwaarts. (Maal en deel)
Aktiwiteit 12: Kleur elke tiende getal op Willie wurm se lyf in.
Aktiwiteit 13: Kleur elke tiende getal in die getalleblok in.
Aktiwiteit 14: Veelvoude van 10. Blokkies
Aktiwiteit 15: Veelvoude van 10 in tabel. Let patroon op.
Aktiwiteit 16: Veelvoude van 10. R10-note. Die konsep van niks en 10 keer niks.
Aktiwiteit 17: Veelvoude van 10. Pas die regte antwoord by elke probleem. Kaarte
Aktiwiteit 18: Veelvoude van 10. Prente. Terugwaarts. Dele
Aktiwiteit 19: Kleur elke vyfde getal op Willie wurm se lyf in.
Aktiwiteit 20: Kleur elke vyfde getal in die getalleblok in.
Aktiwiteit 21: Skryf die onbekende getalle. Tel met vingers.
Aktiwiteit 22: Veelvoude van 5 in tabel. Let patroon op.
Aktiwiteit 23: Veelvoude van 5. Pas die regte antwoord (piesang) by elke probleem (aap).
Aktiwiteit 24: Veelvoude van 5. Tel blomblare
Aktiwiteit 25: Veelvoude van 5. R5-muntstukke