Description
Skrywer: Karelien Kriel
Aantal bladsye: 33 (Akt) + 10 (Memo)
Aantal aktiwiteite: 15
Aktiwiteit 1-3: identifiseer verskillende aansigte van alledaagse voorwerp; verduidelik;
Aktiwiteit 4-6: Aanwysings in klaskamer; kaart; sleutel; vrae; seerowerkaart
Aktiwiteit 7: 3D-voorwerpe; plat en ronde vlakke; rol en gly; vorm van vlakke; reghoekige prisma; silinder; keël; vierkantige basis piramiede; sfeer
Aktiwiteit 8: 3D-voorwerpe; kleinste en grootste; rol en gly; rangskik;
Aktiwiteit 9: 3D-voorwerpe; keël; driehoek basis piramiede; ooreenkomste en verskille; verduidelik; 4 tipes piramides en vrae
Aktiwiteit 10: 2D-vorms; vergelyk driehoeke; rangskik; vergelyk vorms; sirkels; driehoeke; vierkante; reghoeke; ovaal; vrae; teken huis
Aktiwiteit 11: Vorms en voorwerpe; identifiseer; benoem; benoem sye en vlakke; teken vorms en voorwerpe
Aktiwiteit 12-15: Simmetrie; teken ander helfte van prent; teken lyn van simmetrie; knip-aktiwiteit