Gr.3 K1 Basislyn Ass 2021 [PDF]

R15.00

Sold By : One Stop Edu Shop Category:

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 23 (ass) + 9 (memo)

Totaal: 100 punte

 

Voorblad met leerder se inligting

Leƫ punteblok

 

Getalle en Bewerkings

  • Getalsimbool en getalnaam
  • Plekwaarde: breek op in tiene en ene
  • Meer as, minder as en getalle in die middel (maks 100)
  • verdubbel en halveer (maks 100)
  • optelling en aftrekking (maks 100)
  • Tel vorentoe in 4s
  • Getalkombinasies (maks 30)
  • Ordinale getalle (maks 20)
  • Herhaalde optelling (maks 100)
  • Verdeling (met breuke)
  • Breuke: helfte, derde en kwart inkleur
  • Rangskik getalle van kleinste na grootste
  • Afronding (naaste 10)
  • Geldsomme

Patrone

  • Getalpatrone
  • Meetkundige patrone

Visuele Persepsie

  • Prente: voor; agter; bo-op; links van; regs van en onder
  • Prente: Aansigte ā€“ onder; bo; kant; voor; agter

Vorms en Voorwerpe

  • vierkant; reghoek en sirkel; Naam; Aantal sye; Ronde of reguit sye
  • kubus; reghoekige prisma; piramiede en keĆ«l; Naam; Aantal en vorms van vlakke
  • Rangskik voorwerp van grootste na kleinste

Simmetrie

  • Trek ā€˜n lyn van simmetrie
  • Teken ander helfte van boom

Meting

  • Tyd: Dae van die week
  • Tyd: Maande van die jaar
  • Tyd: analoog horlosie; lees tyd af en skryf in digitaal en in woorde; teken wysers in
  • Lengte: korste voorwerp
  • Massa: Lees kg van analoog skaal af
  • Volume: liter in beker; teelepel

Datahantering

  • Tel aantal voertuie
  • Vul tabel in
  • Antwoord vraag