Gr.1 Wisk Storieboek 1: Verdubbel [PDF]

R5.00

Sold By : One Stop Edu Shop Category:

Description

HIERDIE IS DIESELFDE PRODUK AS DIE EEN IN DIE ANDER GRADE. MOET ASSEBLIEF NIE MEER AS EEN IN JOU MANDJIE SIT NIE.

Naam van boek: Diere en hul dinge

Skrywer: Karelien Kriel

Die kind kan al drie dokumente van die rekenaar skerm af lees.

Dis nie nodig om dit uit te druk nie.

(1) Die eerste dokument bevat woorde uit die leesstuk. Die kind kan die lettergrepe gebruik om die woord te lys. Wanneer hy vertroud met die woorde is, beweeg hy aan na dokument 2.

(2) In dokument twee is die woorde in blokke getik. Tweeklanke soos bv. “ie” is in een blok gesit. Dit help kinders om te sien watter klanke saamwerk. Hoofletters en leestekens in ingekleur, om klem daarop te lê.

(3) Die derde dokument is net die storie, in Teacher’s Pet skrif getik

Alhoewel hierdie ‘n Wiskunde storieboek is, is di volgende morele waardes in die storie ingewerk:

* ruim jou speelgoed op

*dis goed om te bad