Description
Skrywer: Karelien Kriel
- 5 woorde per dag
- 5 dae ‘n week
- vir 11 weke
- Elke woord het ‘n prent by
- Ook spasie om woord weer te skryf
Die doel is om jou kind se woordeskat uit te brei en dis ook die begin van spelling.
HY / sy moet die woorde hardop klank en jy moet verduidelik wat die woord beteken as hy / sy nie weet nie.