Description
HIERDIE IS DIESELFDE PRODUK AS DIE EEN IN DIE ANDER GRADE. MOET ASSEBLIEF NIE MEER AS EEN IN JOU MANDJIE SIT NIE.
Skrywer: Karelien Kriel
Aantal bladsye: 40
Wiskunde Storieboek: Voorwerpe wat kan rol en gly
Storie-met-morele-waardes: Hoekom jy moet bad
Hoe om die boek te gebruik:
(1) Vir kleiner kinders wat nog nie kan lees nie:
Lees die boek aan hulle voor as ‘n lekker interessante storie.
(2) Vir kinders wat leer lees:
Die letters is alles in blokkies getik, met klanke soos bv. ou en ie in 1 blokkie.
Die hoofletters en leestekens se blokkies is grys gemaak, sodat leerders daarop kan fokus dat ‘n sin met ‘n hoofletter begin en met ‘n punt eindig.