Gr.2 Herwinningswiskunde [PDF]

R0.00

Sold By : Marietjie Bal Category:

Description

THIS PRODUCT IS THE SAME ONE IN GRADE R, GRADE 1, GRADE 2 AND GRADE 3, SO PLEASE DON’T PURCHASE IT MORE THAN ONCE. THANKS

Skrywer: Marietjie Bal

  • Die gebruik van herwinbare materiaal en die natuur in die klaskamer
  • Praktiese idees hoe om Wiskunde in die grondslagfase op ʼn goedkoop manier te doen.
  • Wat maak jou ʼn goeie opvoeder (4)
  • Wat kan ons gebruik sonder om geld te spandeer?

Idees vir Getalle en Bewerkings

  • Tellers (6)
  • Tel (3)
  • Media vir tel (5)
  • Tel in veelvoude van 5 (of enige ander getal) en 25 (bokse en handskoene)
  • Getallelyne
  • Tel in 2s en 25s
  • Maal met 9: Vingerplakkaat
  • Flitskaarte: getalkombinasies
  • Driehoeksomme
  • Tel vorentoe en terug met bokse en kaarte
  • Tel met hangers en wasgoedpenne
  • Maal met eierbokse
  • Maths 24 kaartspeletjie

Idees vir Patrone

  • Meetkundige patrone

Idees vir Meting

  • Een van alles: 1m, 1L en 1kg
  • Houer
  • Bordkryt en mat

Idees vir Ruimte en Vorms

  • Bokse
  • Woordeskat

Idees vir Datahantering

  • Grafieke
  • Tabelle