Gr.11 WG Noodgeval Oef [PDF]

R10.00

Sold By : One Stop Edu Shop Category:

Description

HIERDIE IS DIESELFDE PRODUK AS DIE EEN IN DIE ANDER GRADE. MOET ASSEBLIEF NIE MEER AS EEN IN JOU MANDJIE SIT NIE.

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 18

Aantal oefeninge: 5

Grade: 10, 11 & 12

Hiedie PDF dokument bevat 5 oefeninge wat elk Gr.10, 11 of 12 leerders vir meer as ‘n periode op ‘n keer kan besig hou. Die idee is dat jy dit uitdruk; in jou posvakkie los en dank an ‘n ander onderwyser dit gou afrol as jy op ‘n dag siek is.

Oefening 1: (47 punte)

  • Afronding
  • Breuke
  • Orde van bewerkings
  • Skatting
  • Eweredigheid
  • Persentasies
  • Koers

Oefening 2: (47 punte)

  • Afronding
  • Breuke
  • Orde van bewerkings
  • Persentasies
  • Verhouding
  • Koers
  • Herlei eenhede

Oefening 3: (53 punte)

  • Elektrisiteitstariewe
  • Inkomste en uitgawes
  • Rente [Gr.11 en 12]
  • Rente – moeiliker vrae [Gr.11 en 12]

Oefening 4: (48 punte)

  • Herlei eenhede
  • Oppervlakte
  • Omtrek
  • Kostes

Oefening 5: (47 punte)

  • Frekwensietabel
  • Histogram
  • Gemiddeld, mediaan, modus, omvang
  • Kolomgrafiek
  • Sirkeldiagram