Description
HIERDIE IS DIESELFDE PRODUK AS DIE EEN IN DIE ANDER GRADE. MOET ASSEBLIEF NIE MEER AS EEN IN JOU MANDJIE SIT NIE.
Skrywer: Karelien Kriel
Aantal bladsye 7
Sinne en leerders moet tweeklanke soek en omkring: ie, oe, ei, ou, ui, eu en ae