Description
HIERDIE IS DIESELFDE PRODUK AS DIE EEN IN DIE ANDER GRADE. MOET ASSEBLIEF NIE MEER AS EEN IN JOU MANDJIE SIT NIE.
Geheime agente
Skrywer: Karelien Kriel
2 boeke: 1 boek met blokke vir makliker lees; 1 boek in Teachers Pet
Wiskunde Storieboek: Tel is tiene tot by 200
Storie-met-morele-waardes: Goeie maniere
Hoe om die boek te gebruik:
(1) Vir kleiner kinders wat nog nie kan lees nie:
Lees die boek aan hulle voor as ‘n lekker interessante storie.
(2) Vir kinders wat leer lees:
Die letters is alles in blokkies getik, met klanke soos bv. ou en ie in 1 blokkie.
Die hoofletters en leestekens se blokkies is grys gemaak, sodat leerders daarop kan fokus dat ‘n sin met ‘n hoofletter begin en met ‘n punt eindig.
![Gr.R Wisk Storieboek 6: Tel in 10e [PDF]](https://one-stop-edu-shop.com/wp-content/uploads/2020/02/WSB4-pic.png)
![Gr.R Gunsteling Rympies [PDF]](https://one-stop-edu-shop.com/wp-content/uploads/2020/03/RR-3-30-rym-pic-300x300.png)
![Gr.R Storieboek 1: Dinosourus en die Resieskar [PDF]](https://one-stop-edu-shop.com/wp-content/uploads/2020/02/Dino-resieskar-pic-300x300.png)
![Gr.R Wisk Storieboek 5: Voorwerpe [PDF]](https://one-stop-edu-shop.com/wp-content/uploads/2020/02/slymmonster-pic-300x300.png)
![Gr.R Wisk Storieboek 4: Vorms [PDF]](https://one-stop-edu-shop.com/wp-content/uploads/2020/06/WSB5-pic-300x300.png)
![Gr.R Wisk Storieboek 2: Halveer [PDF]](https://one-stop-edu-shop.com/wp-content/uploads/2020/02/WSB2-pic-300x300.png)
![Gr.R Wisk Storieboek 3: Tel in 2s [PDF]](https://one-stop-edu-shop.com/wp-content/uploads/2020/02/WSB3-pic-300x300.png)