Description
THIS PRODUCT IS THE SAME ONE IN GRADE RR, GRADE R AND GRADE 1, SO PLEASE DON’T PURCHASE IT MORE THAN ONCE. THANKS
Skrywer: Karelien Kriel
Aantal bladsye: 1
Aantal aktiwiteite: 1
Tipe vorms: sirkel, driehoek, vierkant en reghoek
- Een vorm met soliede lyne word gegee.
- Twee vorms met stippellyne word gegee en die leerder moet die stippellyne natrek.
- Die helfte van een vorm word gegee en die leerder moet die ander helfte teken en die vorm voltooi.
- Die leerder mag ook die vorms inkleur.
- Wat is die vorms se name?