Description
Skrywer: Karelien Kriel
Aantal bladsye: 6
Aantal aktiwiteite: 6
Aktiwiteit 1 – 2 en 4 – 5
- Kleur die prentjies in
- Tel die aantal diere (gebruik ʼn abakus as jy een het)
- Kies die korrekte antwoord. Die keuse is tussen twee getalle
- Trek die korrekte antwoord na
- Daar is 3 of 4 optelprobleme
Aktiwiteit 3 en 6: woordprobleme
- Die ouer moet die vraag lees
- Die kind moet die korrekte antwoord kies. Die keuse is tussen twee getalle
- Trek die korrekte getal na
- Daar is 3 woordprobleme