Description
Skrywer: Karelien Kriel
Aantal bladsye: 10 (aktiwiteite) + 7 (memo)
Aantal aktiwiteite: 10
- Aktiwiteit 1: Doen konsepte bo-op; voor; agter; links; regs; op; af; langsaan
Verbind die prentjie met die regte konsep; trek woorde na
- Aktiwiteit 2: Prentjies van verskillende balle en bokse; Trek woorde na
- Aktiwiteit 3: Balle en bokse – trek ʼn sirkel om die kleinste voorwerp in elke ry
(4 rye met 3 voorwerpe in elke ry)
- Aktiwiteit 4: Balle en bokse – trek ʼn sirkel om die grootste voorwerp in elke ry
(4 rye met 3 voorwerpe in elke ry)
- Aktiwiteit 5: Balle en bokse – trek ʼn sirkel om die voorwerp in elke ry wat kan rol
(6 rye met 3 voorwerpe in elke ry)
- Aktiwiteit 6: Balle en bokse – trek ʼn sirkel om die voorwerp in elke ry wat kan gly
(6 rye met 3 voorwerpe in elke ry)
- Aktiwiteit 7: Vorms – kleur al die sirkels rooi, die vierkante blou en die driehoeke groen in
- Aktiwiteit 8: Vorms – Trek woorde na
- Aktiwiteit 9: Simmetrie – Trek woorde na
- Aktiwiteit 10: Simmetrie – trek sirkels om gevraagde liggaamsdele