Description
Skrywer: Karelien Kriel
Aantal bladsye: 26
Aantal aktiwiteite: 13
Aktiwiteit 1-5: Getalsimbool stem ooreen met die aantal diere; getalle is in numeriese volgorde; trek die getalle na
Aktiwiteit 6-8: Getalsimbool stem ooreen met die aantal diere; getalle is nie in numeriese volgorde nie; trek die getalle na
Aktiwiteit 9-13: Getalsimbool en getalnaam stem ooreen met die aantal kolle; getalle is in numeriese volgorde; trek die getalle en name na; ekstra woorde met dieselfde klank as in die getalname