Description
Skrywer: Karelien Kriel
Aantal bladsye: 120 (ass) + 10 (memo)
Totaal: 105 punte
Voorblad met leerder se inligting
Leƫ punteblok
Getalle en Bewerkings
- plekwaarde en getalwaarde
- Rangskik in toenemende orde
- veelvoude
- ordinale getalle
- onewe getalle
- rond af na naaste 5, 10, 100 en 1 00
- getalkombinasies
- optelling en aftrekking van 5-syfer getalle
- verdubbel en halveer
- vermenigvuldig 2-syfer met 2-syfer
- deel 3-syfer met 2-syfer; met ān res
- verdeling met ān breuk
- ekwivalente breuke
- tel in gewone breuke
- optelling en aftrekking van breuke; met gemengde getalle
- assosiatiewe, kommutatiewe en distributiewe wette
- eienskappe van 0 en 1
Patrone
- getalpatroon: woordprobleem met geld
- Meetkundige patroon: multi vloei-diagram; vind onbekende waardes; gee reƫl in woorde; skryf getalsin
Ruimte en Vorms
- aansig van versameling voorwerpe
- kaart van plaas; ruitverwysings; aanwysings gee
- benoem sewehoek
- ooreenkomste en verskille tussen vierkant en reghoek
- ooreenkomste en verskille tussen keƫl en piramiede
- hoekgroottes in terme van regte hoek
- trek lyne van simmetrie
- herken transformasies: refleksie; rotasie; translasie
Meting
- tyd: kalender
- Tyd: lees tyd van analoog horlosie af; woorde; digitale tyd in oggend en aand
- Tyd: teken arms op horlosie in
- Tyd: herlei sek na min; ure na min; ure na dae; jare na maande; dekades na jare
- Tyd: tydsduur
- Lengte: meetinstrumente
- Lengte: herlei m na cm; m na km
- Massa: afnemende orde
- Massa: lees massa van analoog skaal af
- Volume: lees volume van beter af; herlei ml na liter
- Temperatuur: lees van digitale termometer af
- oppervlakte van vorm in blokkies
- volume in terme van verpakking
Datahantering
- lengtes (in cm) van die leerders
- toenemende orde
- tellingstabel
- modus en ander vrae
- staafdiagram