Gr.5 Ontdek Tyd met TT [PDF]

R5.00

Sold By : One Stop Edu Shop Category:

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 23 (akt) + 8 (memo)

Aantal aktiwiteite: 12

Met Thinking Tools

Aktiwiteit 1: Tipe horlosies; wysers; hakies-dinkkaarte; lees tyd van analoog horlosies af en skryf digitaal

Aktiwiteit 2: Lees tyd van analoog horlosies af en skryf digitaal; skryf tyd in woorde; vm. en nm.

Aktiwiteit 3: Lees tyd van analoog horlosies af en skryf digitaal

Aktiwiteit 4: Teken uur-, minuut- en sekondewysers op horlosie in

Aktiwiteit 5: Herlei tussen sekondes en minute; herlei tussen ure en minute; vrae; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 6: Herlei tussen dae en ure; herlei tussen dae en weke; vrae; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 7: Herlei tussen dae en maande; herlei tussen weke en maande; herlei tussen jare en dekades; vrae; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 8-9: Woordprobleme; herleidings; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 10-11: Tydsverloop in minute, in ure en in minute en ure

Aktiwiteit 12: Woordprobleme; tydsverloop