Gr.5 K1 Basislyn Ass 2021 [PDF]

R15.00

Sold By: One Stop Edu Shop Category

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 22 (ass) + 10 (memo)

Totaal: 105 punte

 

Voorblad met leerder se inligting

Leë punteblok

 

Getalle en Bewerkings

  • getalsimbool (maks 9 999)
  • getalnaam (maks 9 999)
  • plekwaardes (maks 9 999)
  • veelvoude (1 – 12)
  • rangskik getalle (maks 9 999)
  • onewe getalle (maks 999)
  • ordinale getalle
  • rond af na die naaste 10, 100 en 1 000
  • optelling en aftrekking (maks 9 999)
  • vermenigvuldiging: 2-syfer met 2-syfer
  • deling met res: 3-syfer met 1-syfer
  • verdeling met ‘n breuk
  • breuke: helfte; derdes; kwarte; vyfdes; sesdes en agstes (kleur in); ekwivalente breuke; optelling van breuke met dieselfde noemer
  • assosiatiewe; kommutatiewe en distributiewe wette
  • herlei: Rand en sent
  • geldprobleme
  • verdubbel en halveer (maks 9 999)

Patrone

  • voltooi Meetkundige patroon

Ruimte en Vorms

  • aansig van voorwerp; benoem voorwerp
  • ruitverwysings op kaart
  • vorms; ovaal; vyfhoek; seshoek; benoem; aantal sye; sye rond of reguit; reëlmatig of onreëlmatig
  • voorwerpe; kubus; reghoekige prisma; silinder; benoem; aantal vlakke; ronde of reguit vlakke; vorms van vlakke
  • lyne van simmetrie op ‘n seshoek
  • voltooi tessellasie patroon van seshoeke

Meting

  • meting – tyd: kalender; tel weke; tel dae; lees tyd af van analoog horlosie; tyd in woorde; digitale tyd in oggend en aand; teken wysers in
  • meting – lengte: hoe lank is voorwerp; herlei m na cm, mm na cm en m na km
  • meting – massa: lees massa van digitale badkamerskaal af; herlei kg na g
  • meting – volume: ml in koppie; teelepel; herlei ml na liter
  • omtrek vraag
  • oppervlakte: tel bokke
  • volume – hoeveel bottels pas in boks

Datahantering

  • telling en tellingstabel
  • staafdiagram

What is in my cart?

Products on Sale