Description
Skrywer: Karelien Kriel
Aantal bladsye: 17 (Akt) + 7 (Memo)
Aantal aktiwiteite: 8
Met Thinking Tools
Aktiwiteit 1: Woordprobleme met breuke en prente
Aktiwiteit 2: Vergelyk breuke; prente
Aktiwiteit 3: Kleur kolle en vergelyk breuke
Aktiwiteit 4-5: Skryf ekwivalente breuke; boom-dinkkaarte
Aktiwiteit 6: Skryf ekwivalente breuke; rangskik breuke in toenemende en afnemende orde; brug-dinkkaarte
Aktiwiteit 7-8: Optelling van breuke met dieselfde noemer; vrae