Description
Skrywer: Karelien Kriel
Aantal bladsye: 16(Akt) + 9(Memo)
Met Thinking Tools
- Aktiwiteit 1: Definieer veelvoude; skryf eerste 10 veelvoude van 1, 2, 3, 4, 5, 10 en 100
- Aktiwiteit 2: Woordsomme; vir elke probleem moet jy ʼn prentjie teken; ‘n getalsin en die antwoord skryf.
- Aktiwiteit 3: Kies watter deelsom deur elke prentjie voorgestel word; veelkeuse vrae
- Aktiwiteit 4: Waar of onwaar vrae plus redes
- Aktiwiteit 5: Omgekeerde bewerkings in vloei-dinkkaarte; deel en maal
- Aktiwiteit 6: Omgekeerde bewerkings in brug-dinkkaarte; deel en maal
- Aktiwiteit 7: Breek getalle op in getalle wat deur kleiner getaldeelbaar is; deel
- Aktiwiteit 8: 5 verskillende maniere waarop jy ʼn deelsom kan doen; prent; getalsin; tabel en deel; vloei-dinkkaarte; brug-dinkkaarte
- Aktiwiteit 9: Skryf horisontale deelsom as langdeelsom; brug-dinkkaarte
- Aktiwiteit 10: Verduidelik wat die langdeel manier van skryf beteken