Description
Skrywer: Karelien Kriel
Aantal bladsye: 3 (aktiwiteit) + 1 (memo)
Aantal probleme: 14
Vir elke probleem moet die leerder die getalpatroon op die prent voltooi en dan die regte woorde in die daaropvolgende sinne kies. (Getel in ene / twees en vorentoe / terug)
Patroon 1 en 11: Tel vorentoe in ene
Patroon 2, 6, 10 en 12: Tel terug in ene
Patroon 3, 5, 8 en 13: Tel vorentoe in twees
Patroon 4, 7, 9 en 14: Tel terug in twees