Description
Aantal bladsye: 1 (assessering) + 1 (memo)
Aantal vrae: 10
Totaal: 20 punte
Getal omvang: 1 – 180
- 7 getalle in elke patroon
- Tel terugwaarts in 1e, begin by 150
- (d) Tel vorentoe in 10e, begin by 90
- Tel vorentoe in 5e, begin by 105
- Tel terugwaarts in 5e, begin by 110
- Tel vorentoe in 2s, begin by 92
- Tel terugwaarts in 2s, begin by 142
- Tel vorentoe in 3s, begin by 90
- Tel terugwaarts in 3s, begin by 150
- Tel vorentoe in 4e, begin by 112
- Tel terugwaarts in 4e, begin by 112