Description
Aantal bladsye: 3 (aktiwiteit) + 2 (memo)
Aantal probleme: 19
(1) Vul die getalle op die horlosie in (1-12)
(2) Hoe laat is dit? Lees tyd vanaf analoog horlosie. Skryf jou antwoord in digitale tyd (6)
(3) Teken die uur- en minuutwysers op die horlosies in (ure, halfure en kwartiere) (12)