Description
Skrywer: Karelien Kriel
Aantal bladsye: 15
Aantal aktiwiteite: 15
- Aktiwiteit 1-3: Voorwerpe – werk vorentoe
- Aktiwiteit 4: Kolle – werk terugwaarts
- Aktiwiteit 5: Balle – werk terugwaarts
- Aktiwiteit 6: Driehoeke – werk terugwaarts
- Aktiwiteit 7: Getalle en kolle – werk vorentoe
- Aktiwiteit 8: Kegelballe en getalle – werk vorentoe
- Aktiwiteit 9: Geld – werk vorentoe
- Aktiwiteit 10-11: Getalle en kolle – werk terugwaarts
- Aktiwiteit 12: Geld – werk terugwaarts
- Aktiwiteit 13-15: Nommerplaat Wiskunde – tel die getalle op die nommerplate bymekaar