Description
Skrywer: Karelien Kriel
Aantal bladsye: 20
Aantal aktiwiteite: 18
Met Thinking Tools
Aktiwiteit 1: Teken aantal sirkels vir 1-12
Aktiwiteit 2: Skryf getalle op wurm se lyf in 1-20 en 14-33
Aktiwiteit 3: Vloei-dinkkaart; Tel van 0-17; Tel van 23-40
Aktiwiteit 4: Teken eie Vloei-dinkkaart om te wys hoe jy van 15-35 tel
Aktiwiteit 5: Gegee: vloei-dinkkaart 1-18 en “getalleblok-wurm” 1-18; verskille en ooreenkomste; dubbel-borrel-dinkkaart
Aktiwiteit 6: Voltooi “getalleblok-wurms” 7-26 en 27-46
Aktiwiteit 7: Skep eie Getalleblok-wurm om te wys hoe jy 17-41 tel
Aktiwiteit 8: Gegee: Getalleblok-wurm 1-20 en getalleblok met pyle 1-20; verskille en ooreenkomste; dubbel-borrel-dinkkaart
Aktiwiteit 9: Voltooi getalleblokke met pyle 16-60
Aktiwiteit 10: Skep jou eie getalleblok met pyle om te wys hoe jy 61-90 tel
Aktiwiteit 11: Getalleblok 1-30
Aktiwiteit 12: Getalleblok sonder pyle 31-50; voor; 1 minder
Aktiwiteit 13: Getalleblok sonder pyle 21-40; na; 1 meer
Aktiwiteit 14: Getalleblok sonder pyle 61-80; tussen-in
Aktiwiteit 15: Getalleblok – voor, tussen-in en na
Aktiwiteit 16: Getalleblok – 1 minder en 1 meer
Aktiwiteit 17: Getalleblok – 2 minder en 2 meer
Aktiwiteit 18: Getalleblok – 3 minder en 3 meer