Gr.3 Afr Spellyste Oefening

R150.00

‘n Weeklikse Spelling program vir die jaar waar die leerlinge hulle spelwoorde en diktee op hierdie bladsye kan oefen.

Sold By : Wendy Botha Category: Tags: , ,

Description

Skrywer: Wendy Botha

Hoeveelheid bladsye: 19

Type: Spel en Diktee Oefening Bladsye

Klanke om te oefen:

  • Kort a klank
  • Kort e klank
  • Kort I klank
  • Kort o klank
  • Kort u klank
  • Y klank
  • Lang aa klank
  • Lang ee klank
  • Lang oo klank
  • Lang uu klank
  • Ie klank
  • Ou klank
  • Ui klank
  • Oe klank
  • Eu klank
  • Ei klank
  • Hersiening