Gr.4 K1 NT [PDF]

R40.00

Sold By : One Stop Edu Shop Category:

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Tipe: Boek met notas en aktiwiteite (gedeeltelik met Thinking Tools)

Aantal bladsye: 62 (boek) + 20 (memo boek)

  1. Lewend vs. Nie-lewend
  • Definisies en voorbeelde
  • Lewende, nie-lewende en dormante organismes
  • Aktiwiteit 1 – 3; Ondersoek: Gis
  1. Plantstrukture
  • Strukture van ’n boom, aalwyn en aarbeiplant (prente met byskrifte)
  • Funksies van plantdele
  • Aktiwiteit 4
  1. Dierstrukture
  • Strukture van ’n springbok, aap, skoenlapper en sprinkaan (prente met byskrifte)
  • Funksies van sterte, ledemate en sintuie
  • Aktiwiteit 5
  1. Fotosintese
  • Definisies, verduidelikings d.m.v. sketse
  • Aktiwiteit 6
  1. Groei van Plante
  • Wat hul nodig het om te groei
  • Plante wat uit sade, steggies en knolle groei
  • Dele van ’n boontjiesaad
  • Ontkieming
  • Lewenssiklus van ’n boontjie
  • Aktiwiteit 7 – 9
  1. Strukture
  • Natuurlik en mensgemaak
  • Dopstrukture en raamstrukture
  • Aktiwiteit 10
  1. Habitatte
  • Definisies
  • Skuilings (natuurlik, mensgemaak, dop, raam)
  • Bepreek sekere skuilings se toepaslikheid
  • Doel van skuilings
  • Aktiwiteit 11 – 12
  1. Suid-Afrikaanse Biome
  • Woestyn, semi-woestyn, fynbos, grasveld, woud en waterhabitat (rivier, oseaan en vleiland)
  • Klimaat, plante en diere wat in elke habitat woon
  • Bespreek toepaslikheid van wilde diere in Afrika se habitatte
  • Aktiwiteit 14; Ondersoek: habitat by jou skool