Gr.2 Getalkombinasies 1-30 met prente [PDF]

R10.00

Sold By : One Stop Edu Shop Category:

Description

HIERDIE IS DIESELFDE PRODUK AS DIE EEN IN DIE ANDER GRADE. MOET ASSEBLIEF NIE MEER AS EEN IN JOU MANDJIE SIT NIE.

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 63

Aantal take: 60

Getalkombinasies van 1 tot 30

  • Die getalsimbool en getal naam word gegee
  • Prentjies wat die getal voorstel
  • Vul getalkombinasies op getalsinne in
  • Vul getalkombinasies op prente in