Gr.RR-1 Wisk Konsepte Aktiwiteite [PDF]

R5.00

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 20

Aantal aktiwiteite: 20 inkleur aktiwiteite

  • Hierdie prettige aktiwiteite is geskep om jou kinders besig te hou.
  • Aktiwiteit 1: Meer as (dominoes)
  • Aktiwiteit 2: Minder as (wurms en driehoeke)
  • Aktiwiteit 3: Identifiseer twee voorwerpe
  • Aktiwiteit 4: Baie groter (diere)
  • Aktiwiteit 5: Bietjie kleiner (visse)
  • Aktiwiteit 6: In die middel
  • Aktiwiteit 7: Verskillend
  • Aktiwiteit 8: Dieselfde
  • Aktiwiteit 9: Leeg
  • Aktiwiteit 10: Diepste
  • Aktiwiteit 11: Langsaan
  • Aktiwiteit 12: Natrek; Trek die stippellyne op prente na
  • Aktiwiteit 13: Simmetrie; teken ander helfte van diere se gesigte
  • Aktiwiteit 14: Getalsimbole (1, 2 en 3)
  • Aktiwiteit 15: Onder
  • Aktiwiteit 16: Pas nie
  • Aktiwiteit 17: Vermeerder met 1
  • Teken een meer prentjie by, tel die aantal voorwerpe en trek die regte getal na.
  • Aktiwiteit 18: Massa
  • Aktiwiteit 19: Dieselfde hoeveelheid
  • Aktiwiteit 20: Verbind diere wat bymekaar pas