Gr.RR-3 Wisk Storieboek 5: Voorwerpe [PDF]

R5.00

Sold By : One Stop Edu Shop Categories: , , , ,

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 40

Wiskunde Storieboek: Voorwerpe wat kan rol en gly

Storie-met-morele-waardes: Hoekom jy moet bad

Hoe om die boek te gebruik:

(1) Vir kleiner kinders wat nog nie kan lees nie:

Lees die boek aan hulle voor as ‘n lekker interessante storie.

(2) Vir kinders wat leer lees:

Die letters is alles in blokkies getik, met klanke soos bv. ou en ie in 1 blokkie.

Die hoofletters en leestekens se blokkies is grys gemaak, sodat leerders daarop kan fokus dat ‘n sin met ‘n hoofletter begin en met ‘n punt eindig.