Gr.4 K2 Super Wisk Akt Boek met TT 2020 [PDF]

R30.00

Sold By : One Stop Edu Shop Category:

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal  bladsye: 183 (boek) + 64 (memo)

Aantal aktiwiteite: 40

Aktiwiteit 1-2: Tel vorentoe en terugwaarts in 2s, 3s, 5e, 10e, 25s, 50s en 100e; vloei-dinkkaarte

Aktiwiteit 3: Getalwaardes en plekwaardes; boom-dinkkaart; brug-dinkkaarte; tabelle

Aktiwiteit 4: Vergelyk en rangskik getalle

Aktiwiteit 5: Ewe en onewe getalle; hakies-dinkkaarte; afronding na naaste 10; boom-dinkkaarte

Aktiwiteit 6-8: Optelling; eienskappe; vloei-dinkkaarte; kompensasie; boom-dinkkaarte; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 9: Optelling van 4-syfer getalle; vloei-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 10: Aftrekking van 4-syfer getalle; vloei-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 9: Optelling en aftrekking van 4-syfer getalle; vloei-dinkkaarte; boom-dinkkaarte; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 12: Breuke; prakties; knip en meet; vergelyk; boom-dinkkaart; rangskik

Aktiwiteit 13: Definieer dele van breuke; hakies-dinkkaart; ekwivalente breuke; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 14: Vergelyk breuke; brug-dinkkaarte

Aktiwiteit 15-16: Optelling van breuke

Aktiwiteit 17: Meting; duime; klikwiel; liniaal

Aktiwiteit 18: Meting; vergelyk lengtes;  rangskik; herleiding

Aktiwiteit 19: Veelvoude en faktore

Aktiwiteit 20-21: Vermenigvuldiging en deling van heelgetalle; eienskappe; kompensasie; hakies-dinkkaart

Aktiwiteit 22: Veelvoude van heelgetalle

Aktiwiteit 23-25: Vermenigvuldiging van heelgetalle; 2-syfer met 2-syfer; vloei-dinkkaarte; boom-dinkkaarte

Aktiwiteit 26: Vermenigvuldiging van heelgetalle in kolomme; hakies-dinkkaart

Aktiwiteit 27: Woordprobleme; Vermenigvuldiging

Aktiwiteit 28: 3D-voorwerpe; prakties; nette; pas bymekaar; benoem vorms; vorm van vlakke; kubus; reghoekige prisma; silinder; keël; vierkant basis piramiede

Aktiwiteit 29: 3D-voorwerpe; benoem; aantal vlakke; plat of rond; hakies-dinkkaart

Aktiwiteit 30: Meetkundige patrone; beskryf in woorde; voltooi

Aktiwiteit 31-32: Meetkundige en getalpatrone; prente; tabelle; reëls; vind uitsetwaardes; vind insetwaardes; patrone vergroot; patrone verklein

Aktiwiteit 33: Simmetrie

Aktiwiteit 34-35: Optelling van 4-syfer getalle; boom-dinkkaarte wat na kolomme lei

Aktiwiteit 36: Aftrekking van 4-syfer getalle; boom-dinkkaarte wat na kolomme lei

Aktiwiteit 37: Deling van heelgetalle; eienskappe

Aktiwiteit 38: Deling van heelgetalle; multi vloei-dinkkaarte; sonder res

Aktiwiteit 39: Deling van 3-syfer deur 1-syfer heelgetalle; boom-dinkkaarte wat na kolomme lei

Aktiwiteit 40: Deling van 3-syfer deur 1-syfer heelgetalle in kolomme; woordprobleme