Description
Skrywer: Karelien Kriel
Aantal Bladsye: 28
[14 bladsye as jy 2-op-1 druk en slegs 7 bladsye as jy 2-op-1 en rug-aan-rug (flip on the long side) druk]
Hierdie is ‘n unieke en moderne perspektief op selfontwikkeling (en nie iets wat jy in ‘n handboek sal vind nie). Hier lei jy die kind, met inligting en prentjies, om die konsepte te verstaan, deel van hulself te maak en toe te pas.
- Mense se Sterkpunte
- Jou Identiteit
- Verken Jou Eie Sterkpunte
- Waardeer Jou Eie Sterkpunte
- Ander se Sterkpunte
- Suksesvolle Ondervindings
- Prestasies
- Opwindende Gebeurtenisse
- Minder Suksesvolle Ondervindings
- Positiewe Leergeleenthede
- Suksesvolle Persone
- Respek
- Respek vir Jou Eie Liggaam
- Respek vir Ander se Liggame
- Hoekom moet jy jou eie en ander se liggame respekteer?
- Konflik
- Wat is Konflik?
- Nuttige Reaksies op Konflik
- Behandeling van Konflik by die Huis
- Behandeling van Konflik by die Skool
- Hoe Vermy jy Konflik?