Gr.1: Verdubbel en Tel in Twees [PDF]

R3.00

Sold By : One Stop Edu Shop Category:

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 19

Aantal aktiwiteite: 9

  • Beskrywing van hoe werk gedoen moet word.
  • Aktiwiteit 1: Verdubbel in woorde en prentjies
  • Aktiwiteit 2: Verdubbel in woorde en prentjies
  • Aktiwiteit 3: Leer hoe om abakus te gebruik
  • Aktiwiteit 4: Gebruik abakus om te verdubbel
  • Aktiwiteit 5: Tel in twees met R2 muntstukke
  • Aktiwiteit 6: Tel vorentoe in twees (wurms)
  • Aktiwiteit 7: Tel terug in twees (wurms)
  • Aktiwiteit 8: Trek elke tweede getal in 50 blok na
  • Aktiwiteit 9: Tel in twees met behulp van getallelyne