Gr.7 K1 Wisk Vaardigheid Evaluering 2021 [PDF]

R15.00

Sold By : One Stop Edu Shop Category:

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 41 (ass) + 16 (memo)

Totaal: 185 punte

 

Voorblad met leerder se inligting

Leë punteblok

 

Getalle en Bewerkings

  • uitgebreide notasie; plekwaarde en getalwaarde
  • rangskik: toenemende orde
  • veelvoude
  • ordinale getalle
  • ewe getalle
  • rond af tot die naaste 5, 10, 100, 1 000, 10 000, 100 000 en 1 000 000
  • getalkombinasies
  • optelling en aftrekking van 6-syfer getalle
  • vermenigvuldig 4-syfer met 3-syfer
  • deel 4-syfer met 3-syfer; met ‘n res
  • priemfaktore
  • verdeling met ‘n breuk
  • ekwivalente breuke; desimale breuke; persentasies
  • tel in desimale breuke
  • optelling en aftrekking van breuke met gemengde getalle
  • breuk van ‘n getal; persentasie van ‘n getal
  • desimale breuke vermenigvuldig met 10 en 100
  • assosiatiewe, kommutatiewe en distributiewe wette
  • eienskappe van 0 en 1

Patrone

  • getalpatroon: woordprobleem met geld
  • Meetkundige patroon: multi vloei-diagram; vind onbekende waardes; gee reël in woorde; skryf getalsin

Ruimte en Vorms

  • aansig van versameling voorwerpe
  • kaart van skool; ruitverwysings; aanwysings gee
  • benoem aghoek en parallelogram
  • gee name van al die hoeke (6)
  • ooreenkomste en verskille tussen tetrahedron en ander piramiedes
  • benoem voorwerpe; aantal hoekpunte; aantal vlakke; kubus; reghoekige prisma; driehoekige prisma; silinder; keël; piramiede
  • herken nette: kubus; tetrahedron
  • trek lyne van simmetrie
  • herken transformasies: refleksie; rotasie; translasie
  • vergroting

Meting

  • Tyd: lees tyd van analoog horlosie af; woorde; digitale tyd in oggend en aand
  • Tyd: teken arms op horlosie in
  • Tyd: herlei sek na min; ure na min; dae na ure; jare na maande; dekades na jare; jare na eeue
  • Tyd: tydsduur
  • Tyd: ewenaar; tydsone vrae; gee wêreldkaart en tabel met inligting
  • Lengte: meetinstrumente; eenhede
  • Lengte: herlei m na cm; m na km
  • Massa: lees massa van digitale en van analoog skale af
  • Massa: herlei g na kg; kg na g
  • Volume: herlei kℓ na ℓ; ml na ℓ
  • Volume: toenemende orde
  • Temperatuur: lees van digitale termometer af
  • Omtrek: vierkant en reghoek
  • Totale buite oppervlakte en volume van reghoekige prisma; in stappe gedoen

Datahantering

  • daaglikse temperature (in °C) in Hermanus in Desember 2020
  • mediaan
  • toenemende orde
  • tellingstabel
  • modus en ander vrae
  • dubbele staafdiagram
  • waarskynlikheid: muntstuk; dobbelsteen; spinner