Gr.6 K1 Wisk Vaardigheid Evaluering 2021 [PDF]

R15.00

Sold By : One Stop Edu Shop Category:

Description

Skrywer: Karelien Kriel

Aantal bladsye: 120 (ass) + 10 (memo)

Totaal: 105 punte

 

Voorblad met leerder se inligting

Leë punteblok

 

Getalle en Bewerkings

  • plekwaarde en getalwaarde
  • Rangskik in toenemende orde
  • veelvoude
  • ordinale getalle
  • onewe getalle
  • rond af na naaste 5, 10, 100 en 1 00
  • getalkombinasies
  • optelling en aftrekking van 5-syfer getalle
  • verdubbel en halveer
  • vermenigvuldig 2-syfer met 2-syfer
  • deel 3-syfer met 2-syfer; met ‘n res
  • verdeling met ‘n breuk
  • ekwivalente breuke
  • tel in gewone breuke
  • optelling en aftrekking van breuke; met gemengde getalle
  • assosiatiewe, kommutatiewe en distributiewe wette
  • eienskappe van 0 en 1

Patrone

  • getalpatroon: woordprobleem met geld
  • Meetkundige patroon: multi vloei-diagram; vind onbekende waardes; gee reël in woorde; skryf getalsin

Ruimte en Vorms

  • aansig van versameling voorwerpe
  • kaart van plaas; ruitverwysings; aanwysings gee
  • benoem sewehoek
  • ooreenkomste en verskille tussen vierkant en reghoek
  • ooreenkomste en verskille tussen keël en piramiede
  • hoekgroottes in terme van regte hoek
  • trek lyne van simmetrie
  • herken transformasies: refleksie; rotasie; translasie

Meting

  • tyd: kalender
  • Tyd: lees tyd van analoog horlosie af; woorde; digitale tyd in oggend en aand
  • Tyd: teken arms op horlosie in
  • Tyd: herlei sek na min; ure na min; ure na dae; jare na maande; dekades na jare
  • Tyd: tydsduur
  • Lengte: meetinstrumente
  • Lengte: herlei m na cm; m na km
  • Massa: afnemende orde
  • Massa: lees massa van analoog skaal af
  • Volume: lees volume van beter af; herlei ml na liter
  • Temperatuur: lees van digitale termometer af
  • oppervlakte van vorm in blokkies
  • volume in terme van verpakking

Datahantering

  • lengtes (in cm) van die leerders
  • toenemende orde
  • tellingstabel
  • modus en ander vrae
  • staafdiagram