Description
Skrywer: Karelien Kriel
Aantal bladsye: 30 (boek) + 11 (memo)
Druk rug-aan-rug en kram
- Kaartvaardighede
aansigte
plan aansigte
plan aansig van ’n klaskamer
aktiwiteit 1
- Sleutel en Simbole
simbool
bekende simbole
sleutel
aktiwiteit 2 – 4
- Ruitverwysings
posisie
ruit
ruitverwysings (alfanumeries)
aktiwiteit 5
- Kompasrigtings
kompas
4 hoofrigtings
son
aktiwiteit 6
- Kaart van Suid-Afrika
fisiese kaarte
politieke kaarte
provinsies en hoofstede
2 oseane
6 buurlande
aktiwiteit 7 en 8
***In aktiwiteit 8 word die Weskaap gebruik, maar jy kan jou eie kaart van jou provinsie op die internet vind en uitdruk, sodat jou kind / leerders die dorp waarin hy/sy woon, kan identifiseer.